paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Jy's My Lewe Nou lyrics  | ENin English

Paroles de Jy's My Lewe Nou

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Jy's My Lewe Nou par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Jy's My Lewe Nou est une chanson en Afrikaans

Ek gee jou ‘n laaste druk op die platform na die trein
En my hart sink soos ‘n klip toe die trein om die draai verdwyn
Onthou jy nog die keer toe ons lewens paaie kruis?
Hoe my hart net meer en meer vir jou klop met elke bruis

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou

Dis vreemd so sonder jou maar ek weet dis net vir nou
Oor ‘n week al was jy terug van jou werksreis deur die lug

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou

Kan nie wag om jou weer te sien en my arms om jou te gooi
Want my hart klop net vir jou, met jou is my hemel blou

Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Jy’s my lewe nou, jy’s my liefde kom wat wou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Ja my hart boem boem vir jou, dis ‘n liefde die wat hou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jy's My Lewe Nou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid