song lyrics / Carike Keuzenkamp / Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics  | FRen Français

Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Hy Laat Die Sterre Skyn song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Hy Laat Die Sterre Skyn is a song in Afrikaans

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef
En Hy maak my en so maak Hy jou

Maar waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het
Het aan die kruis gesterf

Die diere van die veld
Is een vir een getel
Die olifant so groot
Met slurp en oor en 'n grote poot

Hy maak die kleinste miertjies
Tot by die sterkste tier
Hy sorg vir al wat lewe
In heel die groot natuur

Daar teen die bloue lug
Vlieg al die voëltjies vry
Die arend sterk op vlug
Wat soek na kos en wat duik na prooi

Die Heer sorg goed vir almal
Die vlinder en die by
Die Heer is groot en magtig
Hy maak ons lewensbly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid