paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Hy Laat Die Sterre Skyn lyrics  | ENin English

Paroles de Hy Laat Die Sterre Skyn

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Hy Laat Die Sterre Skyn par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Hy Laat Die Sterre Skyn est une chanson en Afrikaans

Vir al wat lewe sorg die Heer, vir almal groot en klein
Hy gee vir ons die son se lig, die sterretjies laat hy skyn
Hy's by jou, Hy's by my, met liefde sorg die Heer

Hy laat die sterre skyn
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef
En Hy maak my en so maak Hy jou

Maar waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat als gemaak het
Het aan die kruis gesterf

Die diere van die veld
Is een vir een getel
Die olifant so groot
Met slurp en oor en 'n grote poot

Hy maak die kleinste miertjies
Tot by die sterkste tier
Hy sorg vir al wat lewe
In heel die groot natuur

Daar teen die bloue lug
Vlieg al die voëltjies vry
Die arend sterk op vlug
Wat soek na kos en wat duik na prooi

Die Heer sorg goed vir almal
Die vlinder en die by
Die Heer is groot en magtig
Hy maak ons lewensbly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hy Laat Die Sterre Skyn

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la croix
2| symbole en bas du casque
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid