song lyrics / Carike Keuzenkamp / Ek Ry Met Die Trein lyrics  | FRen Français

Ek Ry Met Die Trein lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Ek Ry Met Die Trein song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Ek Ry Met Die Trein is a song in Afrikaans

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet, toet, toet

Saartjie
Jy soek na werk sowaar
Saartjie
Jy soek so aan mekaar
Saartjie
As jy die werkies vind dan hou jy op met soek en jy gaan werk ou kind

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet, toet, toet

Saartjie
Jy't nooit geskryf aan my
Saartjie
Die Maandag gaan verby
Saartjie
Ek word tog so bevrees al het jy ook geskryf, sowaar ek kan nie lees

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet
Toet
Toet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Ry Met Die Trein lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the eye
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid