paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Ek Ry Met Die Trein lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Ry Met Die Trein

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Ek Ry Met Die Trein par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Ek Ry Met Die Trein est une chanson en Afrikaans

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet, toet, toet

Saartjie
Jy soek na werk sowaar
Saartjie
Jy soek so aan mekaar
Saartjie
As jy die werkies vind dan hou jy op met soek en jy gaan werk ou kind

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet, toet, toet

Saartjie
Jy't nooit geskryf aan my
Saartjie
Die Maandag gaan verby
Saartjie
Ek word tog so bevrees al het jy ook geskryf, sowaar ek kan nie lees

Ek ry met die trein
Ek ry van die Kaap tot in Transvaal
Ek ry met die trein
Hoor nou net hoe blaas die fluitjie, luister na die skerp geluidjie, toet
Toet
Toet
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Ry Met Die Trein

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid