song lyrics / Carike Keuzenkamp / Ek Hoor Die Musiek lyrics  | FRen Français

Ek Hoor Die Musiek lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Ek Hoor Die Musiek song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Ek Hoor Die Musiek is a song in Afrikaans

Ek kyk hoe die sterre verdwyn, die nag is verby
Die oggend kom speel sy musiek vir jou en vir my
Ek hoor elke enkele noot van die melodie
Want iewers of êrens staan jy en dink ook aan my

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek sien elke straal van die son as hy verskyn
Ek sien hoe die klowe ontdooi as die sleepmis verdwyn

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Hoor Die Musiek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid