paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Ek Hoor Die Musiek lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Hoor Die Musiek

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Ek Hoor Die Musiek par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Ek Hoor Die Musiek est une chanson en Afrikaans

Ek kyk hoe die sterre verdwyn, die nag is verby
Die oggend kom speel sy musiek vir jou en vir my
Ek hoor elke enkele noot van die melodie
Want iewers of êrens staan jy en dink ook aan my

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek sien elke straal van die son as hy verskyn
Ek sien hoe die klowe ontdooi as die sleepmis verdwyn

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly

Ek hoor die musiek van jou hartklop hier by my
Die wag is verby en jy’s weer by my
Ek hoor die musiek as jy voor my kom staan
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly
Jy’s terug by my, jy’s hier om te bly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Hoor Die Musiek

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid