song lyrics / Carike Keuzenkamp / Bietjie, Bietjie Eenders lyrics  | FRen Français

Bietjie, Bietjie Eenders lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Bietjie, Bietjie Eenders song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Bietjie, Bietjie Eenders is a song in Afrikaans

Bietjie, bietjie eenders, bietjie, bietjie anders, so was dit Sy wil
Nie twee van ons is eenders nie, nie twee wat eenders praat
Die Here gee vir elkeen iets wat Hom besonders maak

Bietjie, bietjie eenders, bietjie, bietjie anders so was dit Sy wil
Om mekaar hier altyd en oral, beter aan te vul

Almal bietjie eenders, almal bietjie anders, dis die Heer se plan
Nie twee van ons is eenders nie, nie twee wat eenders doen
Die Here gee talente so, dat ander myne noem

Almal bietjie eenders, almal bietjie anders dis die Heer se plan
So maak ons weer lekker saamwerk tot Sy ere saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bietjie, Bietjie Eenders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid