paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Bietjie, Bietjie Eenders lyrics  | ENin English

Paroles de Bietjie, Bietjie Eenders

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Bietjie, Bietjie Eenders par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Bietjie, Bietjie Eenders est une chanson en Afrikaans

Bietjie, bietjie eenders, bietjie, bietjie anders, so was dit Sy wil
Nie twee van ons is eenders nie, nie twee wat eenders praat
Die Here gee vir elkeen iets wat Hom besonders maak

Bietjie, bietjie eenders, bietjie, bietjie anders so was dit Sy wil
Om mekaar hier altyd en oral, beter aan te vul

Almal bietjie eenders, almal bietjie anders, dis die Heer se plan
Nie twee van ons is eenders nie, nie twee wat eenders doen
Die Here gee talente so, dat ander myne noem

Almal bietjie eenders, almal bietjie anders dis die Heer se plan
So maak ons weer lekker saamwerk tot Sy ere saam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bietjie, Bietjie Eenders

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole à gauche de l'étoile
3| symbole à droite de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid