song lyrics / Carike Keuzenkamp / Almal Trap 'N Spoor lyrics  | FRen Français

Almal Trap 'N Spoor lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Almal Trap 'N Spoor song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Almal Trap 'N Spoor is a song in Afrikaans

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot

Oom slang maak wiele in die sand, voëls maak spore as hul land
Slak se spore blink in die dag en erdvark loop net in die nag

Kameelperd trap so ver uit mekaar, olifant trap groot en swaar
Springbok vat net hier en daar grond en apies loop in die bome rond

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot

Jakkals maak 'n skelm spoor, otter loop in die watervoor
Seekoei trap in die water rond, krokkedil se maag sleep op die grond

Skilpad loop soos 'n vier by vier, geitjies loop mos teen die muur
Leeus die het 'n groot kat spoor en duisendpoot trap oor en oor

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Almal Trap 'N Spoor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid