paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Almal Trap 'N Spoor lyrics  | ENin English

Paroles de Almal Trap 'N Spoor

Interprète Carike Keuzenkamp

Paroles de la chanson Almal Trap 'N Spoor par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Almal Trap 'N Spoor est une chanson en Afrikaans

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot

Oom slang maak wiele in die sand, voëls maak spore as hul land
Slak se spore blink in die dag en erdvark loop net in die nag

Kameelperd trap so ver uit mekaar, olifant trap groot en swaar
Springbok vat net hier en daar grond en apies loop in die bome rond

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot

Jakkals maak 'n skelm spoor, otter loop in die watervoor
Seekoei trap in die water rond, krokkedil se maag sleep op die grond

Skilpad loop soos 'n vier by vier, geitjies loop mos teen die muur
Leeus die het 'n groot kat spoor en duisendpoot trap oor en oor

Elke liewe dier van leeu tot by mier
Van olifant tot duisendpoot trap almal spore klein en groot
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Almal Trap 'N Spoor

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en bas de la poubelle
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid