song lyrics / Willie Joubert / My Gebed vir Hierdie Dag lyrics  | FRen Français

My Gebed vir Hierdie Dag lyrics

Performer Willie Joubert

My Gebed vir Hierdie Dag song lyrics by Willie Joubert official

My Gebed vir Hierdie Dag is a song in Afrikaans

Ons Vader wat woon in die hemel
Waarvan ons so min verstaan
Ek wil dankie sê vir hierdie môre
As ek op my knieë staan

Laat U Gees my wil beheer
In die besluite wat ek neem
En wees net naby om te keer
As ek van koers af raak

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U
Om tree vir tree met wysheid U te dien
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U

Ek sien U in my wêreld
In die oë van 'n kind
Ek voel U liefde raak my
Deur die vriendskap van 'n vriend

Elke kruispad bring my nader
Aan wat U vir my beplan
Elke keuse bring oorwinning
U is altyd aan my kant

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U
Om tree vir tree met wysheid U te dien
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U (Bid ek tot U)
Om tree vir tree met wysheid U te dien (U te dien)
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U (Behoort aan U)

My dag, my hart, my lewe behoort aan U (Behoort aan U)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Gebed vir Hierdie Dag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the top of the star
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid