paroles de chanson / Willie Joubert parole / My Gebed vir Hierdie Dag lyrics  | ENin English

Paroles de My Gebed vir Hierdie Dag

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson My Gebed vir Hierdie Dag par Willie Joubert lyrics officiel

My Gebed vir Hierdie Dag est une chanson en Afrikaans

Ons Vader wat woon in die hemel
Waarvan ons so min verstaan
Ek wil dankie sê vir hierdie môre
As ek op my knieë staan

Laat U Gees my wil beheer
In die besluite wat ek neem
En wees net naby om te keer
As ek van koers af raak

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U
Om tree vir tree met wysheid U te dien
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U

Ek sien U in my wêreld
In die oë van 'n kind
Ek voel U liefde raak my
Deur die vriendskap van 'n vriend

Elke kruispad bring my nader
Aan wat U vir my beplan
Elke keuse bring oorwinning
U is altyd aan my kant

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U
Om tree vir tree met wysheid U te dien
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U

My gebed vir hierdie dag bid ek tot U (Bid ek tot U)
Om tree vir tree met wysheid U te dien (U te dien)
Om alles wat ek doen te doen vir U, o Heer
My dag, my hart, my lewe behoort aan U (Behoort aan U)

My dag, my hart, my lewe behoort aan U (Behoort aan U)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Gebed vir Hierdie Dag

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du smiley
2| symbole en haut du casque
3| symbole à droite de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid