paroles de chanson / Willie Joubert parole / Soos 'n Herd / Voor U Heer lyrics  | ENin English

Paroles de Soos 'n Herd / Voor U Heer

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson Soos 'n Herd / Voor U Heer par Willie Joubert lyrics officiel

Soos 'n Herd / Voor U Heer est une chanson en Afrikaans

Soos 'n herd smag na waterstrome
Dors my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
Op U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

Soos 'n herd smag na waterstrome
Dors my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
Op U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange
En ek bring aan U die eer

Voor U Heer kniel ek nou nederig neer
Neem my lewe
Gebruik my Heer

Voor U Heer kniel ek nou nederig neer
Neem my lewe
En gebruik my Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos 'n Herd / Voor U Heer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la cible
2| symbole à droite de la croix
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid