paroles de chanson / Willie Joubert parole / Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie lyrics  | ENin English

Paroles de Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie par Willie Joubert lyrics officiel

Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie est une chanson en Afrikaans

Veels geluk liewe maatjie
Omdat jy verjaar

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Vir almal is jy spesiaal
Jou liefde praat sy eie taal
'n Ongeslypte diamant
Wat so maklik inkruip in ons hart

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Vir jou het ons die mooiste wens
Uit goedheid sonder grens
'n Helderwarm somerson
En reën wat uit die hemel kom

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe (Nuwe jaar van jou lewe)
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen (In alles wat jy doen)
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la calculatrice
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid