song lyrics / Willie Joubert / Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie lyrics  | FRen Français

Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie lyrics

Performer Willie Joubert

Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie song lyrics by Willie Joubert official

Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie is a song in Afrikaans

Veels geluk liewe maatjie
Omdat jy verjaar

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Vir almal is jy spesiaal
Jou liefde praat sy eie taal
'n Ongeslypte diamant
Wat so maklik inkruip in ons hart

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Vir jou het ons die mooiste wens
Uit goedheid sonder grens
'n Helderwarm somerson
En reën wat uit die hemel kom

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe (Nuwe jaar van jou lewe)
Mag Hy jou alles gee en meer
Waarna jy strewe (Waarna jy strewe)
Mag jy voorspoed ken
In alles wat jy doen (In alles wat jy doen)
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mag die Here Jou Seën - Verjaarsdagliedjie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid