song lyrics / Willie Joubert / Daar Is Krag lyrics  | FRen Français

Daar Is Krag lyrics

Performer Willie Joubert

Daar Is Krag song lyrics by Willie Joubert official

Daar Is Krag is a song in Afrikaans

U kosbare woord is die lamp vir my voete
Die lig wat my hart kan lei
U kosbare woord is die weg en die waarheid
Die boodskap wat ons kan bevry

As jy stop om te luister
Sy Gees vir jou fluister
Sal Jesus se woorde jou lewe raak

Want daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee

Daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee
Met Sy dood aan die kruis
Met Sy dood aan die kruis

U kosbare woord het my hart kom verower
Daar's niks meer belangrik vir my
Dis die stem van die Here wat breek deur die deure
En elke dag my wil leer

As ek stop om te luister
Sy Gees vir my fluister
Kan Jesus se woorde my lewe raak

Want daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee

Daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee
Met Sy dood aan die kruis
Met Sy dood aan die kruis

So soek nou die Here
Sy woord bring die vrede
Wat alle verstand en denke te bowe gaan

Want daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee

Daar is krag in die woorde van God
Daar is lewe wat aan ons behoort
Hy't finaal dit aan ons bewys
Deur Sy lewe vir jou en my te gee
Met Sy dood aan die kruis
Met Sy dood aan die kruis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Is Krag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the right of the house
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid