song lyrics / Willie Joubert / Pottebakker lyrics  | FRen Français

Pottebakker lyrics

Performer Willie Joubert

Pottebakker song lyrics by Willie Joubert official

Pottebakker is a song in Afrikaans

Met hande wat weet
Hanteer hy die klei
En maak hy ornamente vir jou en my

Hy vorm en hy druk, hy rol
En hy draai
Tot die potjie verskyn en sy vreugde verraai

Vele harte maak hy bly
Oor al die kleitjies wat hul kry
As ek maar een kon hê om te gee vir jou
Sou ek die trots kon voel soos die bakker nou

'n Nuwe skepping
Uit die bakker se hand
Met liefde gevorm van water en sand

Maar die bakker moet leef van dit wat Hy saai
Om te eet en te drink van die vrug
Wat hy maai

Vele harte maak hy bly
Oor al die kleitjies wat hul kry
As ek maar een kon hê om te gee vir jou
Sou ek die trots kon voel soos die bakker nou

Maar die draaiwiel het gestop
En die klei het verdroog
En alles is verkoop vir 'n tand en 'n oog

Want die bakker is weg, so vêr weg van hier
Om die hemel met potjies en kleitjies te gaan versier

Vele harte maak hy bly
Oor al die kleitjies wat hul kry
As ek maar een kon hê om te gee vir jou
Sou ek die trots kon voel soos die bakker nou

Vele harte maak hy bly
Oor al die kleitjies wat hul kry
As ek maar een kon hê om te gee vir jou
Sou ek die trots kon voel soos die bakker nou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pottebakker lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid