song lyrics / Willie Joubert / Lig In Jou Hart lyrics  | FRen Français

Lig In Jou Hart lyrics

Performer Willie Joubert

Lig In Jou Hart song lyrics by Willie Joubert official

Lig In Jou Hart is a song in Afrikaans

Die sin van die lewe, die doel en die rede vir elke mens se bestaan
Die soeke na vrede, die asem, die strewe, die drome wat voor my staan
Die waarom van my verhaal
Die tyd van my bestaan
Dit alles bring my by die antwoord hier diep in my hart

Laat daar 'n lig by jou hart in skyn
Sodat jou donker kan verdwyn
Jy kan jou hart finaal bevry
Laat Jesus se lig by jou hart in skyn

Laat daar 'n lig by jou hart in skyn
Die vrede van God sal in jou bly
Hy het gesterf vir jou en my
Laat Jesus se lig by jou hart in skyn

Die see van die lewe, jou donker verlede dit laat jou struikel en val
Jou hart is verlore, die lewe se spore het jou so vêr laat verdwaal
Jy hoor 'n stem in jou hart
Sy Gees wat met jou praat
Kom kniel voor die Here, kom vat nou jou Vader se hand

Laat daar 'n lig by jou hart in skyn
Sodat jou donker kan verdwyn
Hy sal jou hart finaal bevry
Laat Jesus se lig by jou hart in skyn

Laat daar 'n lig by jou hart in skyn
Die vrede van God sal in jou bly
Hy het gesterf vir jou en my
Laat Jesus se lig by jou hart in skyn
Laat Jesus se lig by jou hart in skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lig In Jou Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid