song lyrics / Willie Joubert / Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer lyrics  | FRen Français

Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer lyrics

Performer Willie Joubert

Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer song lyrics by Willie Joubert official

Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer is a song in Afrikaans

Hoe sê 'n mens ek is jammer
As alles in jou 'n ander seer gemaak het
Hoe maak mens met jou woorde
Weer reg wat jy so lank stukkend gebreek het

Waar kry jy medisyne
Vir die groot verwyt wat jou wakker hou in die nagte
Sal die tyd genees as jy nie meer weet
Wat om hier te doen as net te sê ek is jammer

Ek wens dat ek die wysers
Van die tyd terug kon draai
En die saad wat ek gesaai het
Met die winde weg kon waai

Ek weet dat ek vir jare
Die bagasie sal moet dra
Tot jy eendag sal vergewe
Sal my hart dit altyd vra

Hoe sê 'n mens ek is jammer
As die wag voor jou mond so lank geslaap het
Wat doen jy om te verander
Wat jou hande so gewetenloos verwoes het

Waar kry jy weer 'n plek van rus
As die spoke van verlede jou verjaag het
Sal daar ooit weer ware vrede wees
Sal die wonde in tyd ooit weer genees

Ek wens dat ek die wysers
Van die tyd terug kon draai
En die saad wat ek gesaai het
Met die winde weg kan waai

Ek weet dat ek vir jare
Die bagasie sal moet dra
Tot jy eendag sal vergewe
Bly my hart dit altyd vra

Ek wens dat ek die wysers
Van die tyd terug kon draai
En die saad wat ek gesaai het
Met die winde weg kon waai

Ek weet dat ek vir jare
Die bagasie sal moet dra
Tot jy eendag sal vergewe
Bly my hart dit altyd vra

Tot jy eendag sal vergewe
Sal my hart dit altyd vra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoe Sê 'n Mens Ek Is Jammer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid