song lyrics / Willie Joubert / Sonder Liefde (1 Kor 13) lyrics  | FRen Français

Sonder Liefde (1 Kor 13) lyrics

Performer Willie Joubert

Sonder Liefde (1 Kor 13) song lyrics by Willie Joubert official

Sonder Liefde (1 Kor 13) is a song in Afrikaans

Al praat ek tale van mense en eng'le
Maar ek nie die liefde nie
Al het ek die gawe om Sy boodskap te verkondig
Maar ek nie die liefde nie

Is ek leeg in my menswees, leeg sonder einde
Leeg sonder Jesus, leeg

Al die gawes sal verdwyn en een sal nie vergaan
Vul my Jesus met U Gees ek wil nie leeg bly staan

Sonder liefde (Liefde)
Liefde wat ek Jesus vrug sal dra
Dis wat Hy vra
Liefde (Liefde)
Liefde wat sal doen soos Jesus sê
My lewe aflê

Al deel ek al my besittings uit aan andere
Met geloof om berge te versit
Of al het ek jare se opgegaarde kennis
Maar ek nie die liefde nie

Is ek leeg in my menswees, leeg sonder einde
Leeg sonder Jesus, leeg

Al die gawes sal verdwyn en een sal nie vergaan
Vul my Jesus met U Gees ek wil nie leeg bly staan

Sonder liefde (Liefde)
Liefde wat ek Jesus vrug sal dra
Dis wat Hy vra
Liefde (Liefde)
Liefde wat sal doen soos Jesus sê
My lewe aflê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonder Liefde (1 Kor 13) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid