song lyrics / Willie Joubert / My Lewe Sing 'n Loflied lyrics  | FRen Français

My Lewe Sing 'n Loflied lyrics

Performers Willie JoubertNatasha Joubert

My Lewe Sing 'n Loflied song lyrics by Willie Joubert official

My Lewe Sing 'n Loflied is a song in Afrikaans

Die lewe gaan so gou verby
Daar is soveel kans vir jou en my
Dat ons lewe hier op aarde dalk
Vir iemand 'n verskil kan maak

Die Here wil jou graag gebruik
As bouer van Sy koningkryk
Hy soek mense wat Sy liefde uit sal dra

My lewe sing 'n loflied vir die Heer
Ek wil so leef dat my lewe U vereer
Hou my hand en lei my veilig elke tree
Dat ek elke dag net meer soos U kan wees

Ek en jy iets waarvoor ons lewe
'n Droom waarna ons almal streef
Kom lê dit alles voor Hom neer
Alles wat ons het, is vir ons gegee

Gee jou lewe om te tel vir iets
Bring jou offer, sing jou lewenslied
Wie weet wat kan Hy met jou lewe doen

My lewe sing 'n loflied vir die Heer
Ek wil so leef dat my lewe U vereer
Hou my hand en lei my veilig elke tree
Dat ek elke dag net meer soos U kan wees

My lewe sing 'n loflied vir die Heer
Ek wil so leef dat my lewe U vereer
Hou my hand en lei my veilig elke tree
Dat ek elke dag net meer soos U kan wees
Dat ek elke dag net meer soos U kan wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Lewe Sing 'n Loflied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the right of the star
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid