paroles de chanson / Willie Joubert parole / In 'n Oomblik Soos Die lyrics  | ENin English

Paroles de In 'n Oomblik Soos Die

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson In 'n Oomblik Soos Die par Willie Joubert lyrics officiel

In 'n Oomblik Soos Die est une chanson en Afrikaans

In 'n oomblik soos die
Dan sing ek 'n lied
Dan sing ek my lied vir die Here

In 'n oomblik soos die
Dan hef ek my hand
Dan hef ek my hand op na U

Dan sing ek
Ek het U lief
Dan sing ek
Ek het U lief
Met my hele hart, o Heer
Het ek
U
Lief

In 'n oomblik soos die
Dan sing ek 'n lied
Dan sing ek 'n lied vir my Here

In 'n oomblik soos die
Dan hef ek my hand
Dan hef ek my hand op na U

Dan sing ek, ek het U lief
Dan sing ek, ek het U lief
Met my hele hart
Heer het ek
U
Lief

Dan sing ek, ek het U lief
Dan sing ek, ek het U lief
Met my hele hart
Heer het ek
U
Lief
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In 'n Oomblik Soos Die

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid