paroles de chanson / Willie Joubert parole / Splinternuwe Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Splinternuwe Lewe

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson Splinternuwe Lewe par Willie Joubert lyrics officiel

Splinternuwe Lewe est une chanson en Afrikaans

Die stralende lewe van Jesus se vrede
Dit skyn oor jou en my
Die lewe van oorvloed, beloftes van voorspoed
Gee Hy vir jou en my

Maar sovele harte is steeds nog verlate
Hoe kan 'n mens verstaan?
Dit gee vir ons 'n rede om dit hardop uit te sing

Daar is 'n splinternuwe lewe
En jy kry dit by die Here
Hy wil leef in jou hart, wil jou vul met Sy krag dat jy voluit kan lewe

Daar is 'n splinternuwe lewe
Hierdie lewe is vir jou en my
As die Here altyd in ons harte bly

Daar is soveel verhale van God se genade
Dis daar vir jou en my
Deur moeilike tye, ons donker valleie
Sal God se woord ons lei

Maar sovele harte is steeds nog verlate
Hoe kan 'n mens verstaan?
Dit gee vir ons 'n rede om dit hardop uit te sing

Daar is 'n splinternuwe lewe
En jy kry dit by die Here
Hy wil leef in jou hart, wil jou vul met Sy krag dat jy voluit kan lewe

Daar is 'n splinternuwe lewe
Hierdie lewe is vir jou en my
As die Here altyd in ons harte bly

Daar is 'n splinternuwe lewe
En jy kry dit by die Here
Hy wil leef in jou hart, wil jou vul met Sy krag dat jy voluit kan lewe

Daar is 'n splinternuwe lewe
Hierdie lewe is vir jou en my
As die Here altyd in ons harte bly
As die Here altyd in ons harte bly
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Splinternuwe Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du casque
2| symbole en haut de la cible
3| symbole en haut de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid