paroles de chanson / Willie Joubert parole / Wys My Om Te Leef lyrics  | ENin English

Paroles de Wys My Om Te Leef

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson Wys My Om Te Leef par Willie Joubert lyrics officiel

Wys My Om Te Leef est une chanson en Afrikaans

Wys my om te leef
En om kind van God te wees in gees en waarheid
Wil ek die Here dien

En gee my krag om te kan staan
En die vyand te verslaan in hierdie lewe
'n Soldaat vir U te wees

Ons is die lig vir die wêreld
Die sout vir die aarde
Maar waarom skyn jou lig so dof en het die sout dan laf geword?

Ons het die naam dat ons lewe
Maar het kragteloos geword
Want wie is daar wat waarheid soek voor die aangesig van God?

Wys my om te leef
En om kind van God te wees in gees en waarheid
Wil ek die Here dien
Gee my krag om te kan staan
En die vyand te verslaan in hierdie lewe
'n Soldaat vir U te wees

Ons is gesante vir die Koning
Dienaars vir ons Heer
As ons sê dat ons Sy kinders is moet ons lewe soos Hy leef

Ons weet van Paulus en van Petrus
Die helde van die stryd
Maar die Here soek met deernis na die helde van ons tyd

Wys my om te leef
En om kind van God te wees in gees en waarheid
Wil ek die Here dien
Gee my krag om te kan staan
En die vyand te verslaan in hierdie lewe
'n Soldaat vir U te wees

Heer ek wil leef
En na waarheid streef
Heer ek wil lewe soos U leef

Heer ek wil sing
Ek wil lewe bring
Met my lewe U vereer

Wys my om te leef
En om kind van God te wees in gees en waarheid
Wil ek die Here dien
Gee my krag om te kan staan
En die vyand te verslaan in hierdie lewe
'n Soldaat vir U te wees

In hierdie lewe
'n Soldaat vir U te wees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wys My Om Te Leef

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la valise
2| symbole en haut du pouce en l'air
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid