paroles de chanson / Willie Joubert parole / Verbly Jou in die Heer lyrics  | ENin English

Paroles de Verbly Jou in die Heer

Interprète Willie Joubert

Paroles de la chanson Verbly Jou in die Heer par Willie Joubert lyrics officiel

Verbly Jou in die Heer est une chanson en Afrikaans

Daar's 'n lag
Daar's 'n glimlag wat sê U's tevrede
In jou hart
Bruis die wonder van Jesus se vrede

Daar's 'n noot
Daar's 'n lied wat ons sing met ons lewe
Dis die lied wat jy sing uit jou hart
Elke noot dra die Here se krag

Verbly jou in die Heer
Gee Hom al die eer in jou lewe
Vertrou Hom soos 'n kind
Jy sal die antwoord vind in die Here

Bly altyd op jou knieë
Ken Hom in die weë van jou lewe
Hy sal jou vreugde wees
Jou voorspoed en jou seën

Elke dag
Word 'n keuse vir hoe ons wil lewe
Elke woord
Word die voertuig van dood of van lewe

In Sy woord
Lê die skatkis van duisend geheime
As jy bid, as jy soek, as jy vra
Sal die Here jou las vir jou dra

Verbly jou in die Heer
Gee Hom al die eer in jou lewe
Vertrou Hom soos 'n kind
Jy sal die antwoord vind in die Here

Bly altyd op jou knieë
Ken Hom in die weë van jou lewe
Hy sal jou vreugde wees
Jou voorspoed en jou seën

Bly altyd op jou knieë
Ken Hom in die weë van jou lewe
Hy sal jou vreugde wees
Jou voorspoed en jou seën
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DIETER BRINK, FRANCESCO BRULETTI, WILLIE JOHANNES JOUBERT
Copyright: BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Commentaires sur les paroles de Verbly Jou in die Heer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid