song lyrics / Robbie Wessels / Tussen Die Duiwel en Die Diep Blou See lyrics  | FRen Français

Tussen Die Duiwel en Die Diep Blou See lyrics

Performer Robbie Wessels

Tussen Die Duiwel en Die Diep Blou See song lyrics by Robbie Wessels official

Tussen Die Duiwel en Die Diep Blou See is a song in Afrikaans

Jy’t my seker lankal uit jou hart uitgetap
Ek het weggesyfer altyd vergete
Die liefde seker lankal al met ink op papier
Uitgeskryf as iets van die verlede

Hoe vinnig kom die liefde soms en dan is ons nie reg nie
Hoe vinnig maak die hart dan toe as niemand vir hom veg nie
As ek jou net lief kon hê asof niks om te verloor nie
Sou ek jou dalk lief kon hê en niks anders bly oor nie

Op die soutpad bo die heuwels
Tussen die duiwel en die diepblou see
Bestuur sy en baklei hy
Om sy hart vir haar te gee

Want daar is mure hoë mure
Rondom sy hart gebou
En niemand weet nie nie eers hy nie
Of hou hy dan wel van haar

Soos die son se laaste strale in die weste verdwyn
En die lig aangooi op ander kontinente
Soos die herfs vir die somer wag om hallo te sê
Soos swaeltjies vlug op soek na nuwe lente

So gaan ek soms die donker deur maar nooit sonder die maan nie
So gaan ons die seisoene deur ons gaan nie als verstaan nie
Ek dink ek het jou lief gehad maar nie in ons seisoen nie
Ek dink ek het jou lief gehad maar kon niks daaraan doen nie

Op die soutpad bo die heuwels
Tussen die duiwel en die diepblou see
Bestuur sy en baklei hy
Om sy hart vir haar te gee

Want daar is mure hoë mure
Rondom sy hart gebou
En niemand weet nie nie eers hy nie
Of hou hy dan wel van haar

Hou hy van haar? (Daar is mure, hoë mure)
Hou hy van haar? (Daar is mure, hoë mure)
Hou hy van haar? (Daar is mure, hoë mure)
Op die soutpad tussen die duiwel en die diepblou see

Op die soutpad bo die heuwels
Tussen die duiwel en die diepblou see
Bestuur sy en baklei hy
Om sy hart vir haar te gee

Want daar is mure hoë mure
Rondom sy hart gebou
En niemand weet nie nie eers hy nie
Of hou hy dan wel van haar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tussen Die Duiwel en Die Diep Blou See lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid