song lyrics / Robbie Wessels / Grom-chop lyrics  | FRen Français

Grom-chop lyrics

Performer Robbie Wessels

Grom-chop song lyrics by Robbie Wessels official

Grom-chop is a song in Afrikaans

Ek en my hond Grom-chop
Is ‘n rowwe kombinasie soos brood en sop
Soos ‘n kar pop ‘n mieliebom, kerrie en rys
‘n Haai op ‘n houtkatrol, bier en vlies

Ons is nie bang vir die bos nie
Nie bang vir ‘n slang
Ons skrik nie vir die winter
Bring my tang

Ek braai vir jou ‘n bok bal
Skep vir jou ‘n nier
Lewer en net vet
Brood met bier

Ons is die pelle van die bosveld
Ons staan vroeg op
Ons gooi vir ons ‘n koffietjie
En in die aande ‘n dop

Hey Rob ons doen die bos opskop
Ek en my hond Grom-chop
Hey Rob ons doen die bos opskop
In die middle van die aand in die middle van die bos

Ons jag al vir jare
Vuur en vlam
Van ‘n mossie tot ‘n luiperd
Visse in die dam

Ons is nie bang vir ‘n leeu nie
Ons skrik nie vir ‘n slang
Ons lag vir ‘n olifant
Vir niks is ons bang

Ons kom van die Vrystaat
Maar ons hart is in die bos
Hier vergeet ons ons sorge
En ons soek ons kos

Hey Rob ons doen die bos opskop
Ek en my hond Grom-chop
Hey Rob ons doen die bos opskop
In die middle van die aand in die middle van die bos

Ons is gebore vir die bosveld
Ons rook bokdrol
Ons paas vir die vellies
So skiet hom in die hol

Hey Rob ons doen die bos opskop
Ek en my hond Grom-chop
Hey Rob ons doen die bos opskop
In die middle van die aand in die middle van die bos

Hey Rob ons doen die bos opskop
Ek en my hond Grom-chop
Hey Rob ons doen die bos opskop
In die middle van die aand in die middle van die bos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Grom-chop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid