song lyrics / Robbie Wessels / Pimp My Ride lyrics  | FRen Français

Pimp My Ride lyrics

Performer Robbie Wessels

Pimp My Ride song lyrics by Robbie Wessels official

Pimp My Ride is a song in Afrikaans

In die middernag ure as die stad reeds slaap
En die karre begin bedaar
Hoor jy dan en wan ‘n band wat op ‘n teerpad gly
Of ‘n gunshot of ‘n bar?

Maar’s dis gou weer stil hier by Tempo koshuis in die bopunt van Sunnyside
En die maan hang laag teen ‘n wolklose nag en die wind skree pimp my ride

André Botha swot sy sesde jaar aan bemarking by die Tek
Maar vir die laaste drie moes hy self betaal met geld van sy part time werk
As security guard is hy op sy pos elke aand van ses tot ses
En hy doen sy rondtes en hy check sy watch en die maan sorg vir die res

En die son kom op
En die maan gaan sak
En André kan
Sy sakkie pak

Want hy check sy watch
Hy ken sy job
Hy kan gaan slaap
En ons staan op

Maar hierdie môre was die honde los toe André in die parking lot
Sy Golfie sien op bakstene staan en sy pelle wat hom spot
Hy het als al beleef hier by Tempo koshuis
Al’s te gehoor te gesiens
Maar nooit het hy gedink sy wiele gaan gesteel word met hom boonop op diens

Hy kry toe nog ‘n job by die dameskoshuis in die hartjie van die stad
Hier het hy gedink hy gaan sy merk kan los met nog ‘n paar rand in die sak
Maar die middernagure het sy tol geeis toe André weer ‘n gunshot hoor
En hy klim in sy kar en hy jaag daar weg met nog ses werksure oor

En die son kom op
En die maan gaan sak
En André het
Sy sak gepak

Hy ignore sy watch
Hy ken sy job
Hy het gaan slaap
En die girls staan op

André jy's nie hier by die game nie
André hou jou oog op die bal
André jy’s die man van die wedstryd
Maar jy moenie die bal laat val

André jy’s nie hier by die game nie
André hou jou oog op die bal
André jy’s die man van die wedstryd
Maar jy moenie die bal laat val

So the moral of the story as jy ooit gaan swot aan bemarking by die Tek
Maak eerder seker dis die regte koers of maak seker jy’t ‘n groot blank tjek
Want ses jaar swot aan ‘n drie jaar kurses is ‘n lang en eensaam ride
En eindig jy dalk op as security guard in die hartjie van Sunnyside
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Pimp My Ride lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the house
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid