song lyrics / Robbie Wessels / Selftan Lotion lyrics  | FRen Français

Selftan Lotion lyrics

Performer Robbie Wessels

Selftan Lotion song lyrics by Robbie Wessels official

Selftan Lotion is a song in Afrikaans

Sy’t gelyk net soos Egoli se Binky
Hy was jonk dronk en ongelooflik kinky
Sy moes vroeg daai oggend werk
Maar die koel was deur die kerk hy sê sy smaak soos die vanilla in ‘n Tinky

Alles het gebeur in slow motion
In plaas van room gebruik hy toe selftan lotion
Iets het hy geleer en dit kan hy jou sweer
Selftan lotion is beslis ‘n magic potion

Selftan lotion hy werk beter as room
I can prove it dit was glad nie ‘n droom
Want al raak jy hoe naar
Al die evidence is daar op haar boudjies
En op jou beste hemp se moutjies

Later word die vrae nie meer gevra nie
Haar boyfriend het aanvaar hy’s nie haar pa nie
Maar toe hy een oggend hoor sy’t al haar g-strings verloor
Toe weet hy hy’t oor niks verniet gekla nie

So as jou meisie skielik volpanties dra
En sykouse van haar sussie of haar ma
Moet jy weet jy word bedrieg
En ernstig belieg
Jy kan begin om al jou maats te ondervra

Selftan lotion werk beter as room
I can prove it dit was glad nie ‘n droom
Want al raak jy hoe naar
Al die evidence is daar op haar boudjies
En op jou beste hemp se moutjies
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Selftan Lotion lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid