song lyrics / Robbie Wessels / Als Wat Ek Het lyrics  | FRen Français

Als Wat Ek Het lyrics

Performer Robbie Wessels

Als Wat Ek Het song lyrics by Robbie Wessels official

Als Wat Ek Het is a song in Afrikaans

Sy het nie baie geld nie
Sy probeer nie die weer te voorspel nie

Sy sien nie altyd hoop nie
Sy ken nie die reëls van die spel nie

Die vreugde wat sy het
Kom nie van hier nie
Nie gebonde aan heinings karre geld en plesier nie
As jy haar sou vra
Sou sy sê

Als wat ek het
Kom nie van hier nie
Dis ook nie te duur nie
Kan dit nie koop met geld

Als wat ek is
Kom nie van my nie
Het ek nie voor gewerk nie
Als wat ek is is verniet
Is verniet

As die storms oor haar woed
En die reën en die stof teen haar vaswaai

As die donderweer haar groet
En die winde haar huisie wil omwaai

Dan weet sy haar skeiling lê nie tussen mure
Die blitse kan slaan die haal kan val maar vir ure
As jy haar sou vra
Sou sy sê

Als wat ek het
Kom nie van hier nie
Dis ook nie te duur nie
Kan dit nie koop met geld

Als wat ek is
Kom nie van my nie
Het ek nie voor gewerk nie
Als wat ek is is verniet

As die vyeboom nie bod nie en die wingerd nie dra nie
Sal ek nogsteeds bly hoop

As die beeskrale leegstaan die olyfboom nie bloei nie
Sal ek nogsteeds bly glo

Als wat ek het
Kom nie van hier nie
Dis ook nie te duur nie
Kan dit nie koop met geld

Als wat ek is
Kom nie van my nie
Het ek nie voor gewerk nie
Als wat ek is is verniet
Als wat ek is is verniet
Is verniet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Als Wat Ek Het lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid