song lyrics / Robbie Wessels / Die Sluise Van Die Hemel lyrics  | FRen Français

Die Sluise Van Die Hemel lyrics

Performers Robbie WesselsBok Van Blerk

Die Sluise Van Die Hemel song lyrics by Robbie Wessels official

Die Sluise Van Die Hemel is a song in Afrikaans

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
Alles was goed die lewe was reg
Ons harte was vol maar ons hande was leeg
Daar was so veel wat ons nog moes leer

Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop

Ek kyk vandag in my kinders se oë
Elke liewe asem 'n geskenk van bo
Hulle gaan nog vir ons lag
En ons gaan oor hulle huil
Maar nie een oomblik wil ek verruil

Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop

Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop

Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja did hemel was oop
Al die deure was to emmar die hemel was oop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Sluise Van Die Hemel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid