paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Die Sluise Van Die Hemel lyrics  | ENin English

Paroles de Die Sluise Van Die Hemel

Interprètes Robbie WesselsBok Van Blerk

Paroles de la chanson Die Sluise Van Die Hemel par Robbie Wessels lyrics officiel

Die Sluise Van Die Hemel est une chanson en Afrikaans

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
Alles was goed die lewe was reg
Ons harte was vol maar ons hande was leeg
Daar was so veel wat ons nog moes leer

Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop

Ek kyk vandag in my kinders se oë
Elke liewe asem 'n geskenk van bo
Hulle gaan nog vir ons lag
En ons gaan oor hulle huil
Maar nie een oomblik wil ek verruil

Oop, ja die heme was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop

Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop

Oop, ja die hemel was oop
Al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja did hemel was oop
Al die deure was to emmar die hemel was oop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Sluise Van Die Hemel

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'enveloppe
2| symbole à droite de l'étoile
3| symbole en haut de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid