paroles de chanson / Robbie Wessels parole / The Jackal Tackle lyrics  | ENin English

Paroles de The Jackal Tackle

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson The Jackal Tackle par Robbie Wessels lyrics officiel

The Jackal Tackle est une chanson en Afrikaans

(Hello Piet van Zyl wat praat )
Hello Pieter dit is Snorre ek’s die coach van die Bokke
Ek het eintlik ge-resign maar toe raak ek weer betrokke
By die investigation van ‘n tweede nine eleven
Die ref teen die World Cup wenners 2007

Namens al die Bokke en die tugkomitee
Ons respekteer jou sterk gevoelens teen ‘n swak referee
Asseblief luister mooi want dit gaan oor Bryce Lawrence
En die oproep kan ge-trace word ons het net ‘n paar sekondes

Rudolf Straeuli het besluit op ‘n hoogs geheime taak
Ons soek iemand wat sy werk vir ‘n paar maande kan staak
Iemand wat weet hoe om ’n referee te tackle Piet jou land het jou nodig
Jou kodenaam The Jackal

So is Snorre na Nieu-Seeland om die ref te inspekteer
En hy vra my om vir Piet van Zyl te train en motiveer

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie

En ek vlieg toe vir Pieter met ‘n vegterhelikopter
Vanaf Potch tot in Joburg vir ‘n check up by die dokter
En van daaraf na Las Vegas om vir Don King te soek
Vir ‘n body shot ‘n upper cut ‘n left right hook

Om die referee’s te wys jy bedonner nie ‘n Bok
Of jy ‘n Aussie of ‘n Kiwi is of David Pocock
Oopkant steelkant offside is offside
Blaas die bladdy fluitjie jy vat ons vir ‘n ride

En toe die Rocky Mountains bo in Noord Kanada
Om vir Pieter te gaan train soos Rocky Balboa
Deur die sneeu trek hy ‘n slee en drink water uit ‘n pit
In die aande slaap hy oor in ‘n Eskimohut

En skielik bel Snorre Robbie waar is jy ou maat?
Rudolf Straueli wag vir julle by Kamp Staaldraad

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie

(Hello Snorre hoe gaan dit daar?)
Robbie dit is koud en depresief hier by die Kiwi’s
En ek mis die blerrie Bosveld die Karoo en al my pellies
Maar ek dink ek het gekom agter die kap van die byl
En ek hoop jy het jou job gedoen met Pieter van Zyl

Want gisteraand toe hoor ek by ‘n Kiwi ballerina
Die land is nog nie oor die 95 diarea
En toe sê hulle vir Lawrencce hulle gee vir hom ‘n plaas
As hy die Bokke biejtie gas gee en soos sy gat blaas

Robbie luister nou mooi hier kom baie groot sparks
Bryce Lawrence blaas in Junie die Bulle teen die Sharks
So Bokke moenie worry oor 2011 ons is champions van 95 en 2007
En die Bokke bly die klop van die hart van die land
2015 speel die Bokke weer die land aan die brand

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie

Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie
Pieter oefen hard op ‘n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de The Jackal Tackle

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la cible
2| symbole à droite de l'appareil photo
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid