paroles de chanson / Robbie Wessels parole / All Blacks Teen Die All Blacks lyrics  | ENin English

Paroles de All Blacks Teen Die All Blacks

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson All Blacks Teen Die All Blacks par Robbie Wessels lyrics officiel

All Blacks Teen Die All Blacks est une chanson en Afrikaans

Die hart die poephol en die long
Die pens die pootjies en die tong
Die aartappeltjies en die klok
Is al wat nog oor is van die bok

Jy’s ingeskakel op radio sonder blankes waar die All Blacks vandag teen die All Blacks te staan is
En dis Richie McCaw wat die All Black kaptein is hy lyk effe verward hy wonder waar Morne Steyn is

En die FNB-Stadion bars uit sy nate dit weergalm regdeur Soweto se strate
Dis 2019 die All Blacks SA onder Julius Malema teen die All Blacks van daar

Ka mate, ka mate
Ka ora' Ka ora'
Ka mate, ka mate
Ka ora' Ka ora'

Ra tēnei te tangata pūhuruhuru
Nāna i tiki mai whakawhiti te rā
A Upane ka Upane
A Upane Kaupane
Whiti te rā

Die hart die poephol en die long
Die pens die pootjies en die tong
Die aartappeltjies en die klok
Is al wat nog oor is van die bok

En die skare gaan mal as die All Blacks SA regmaak vir die toyi-toyi onder Julius Malema
En die All Blacks van daar dink die game gaan begin maar die All Blacks SA se geld is nie in
En die rugbyraad weier om die geld te betaal want die agterlyn staak en die coach het verdwaal
En die raad onderhandel elke sent word gespaar op senters vleuels heelagter en skakelpaar

Aikona aikona Mabokoboko
Aikona aikona Mabokoboko
Di tjellete tjellete yo yo yo
Klumanu ntate di scrumhalf di bra
O kae wena, o kae wena
O kae di flyhalf di fullback di bra

Die hart die poephol en die long
Die pens die pootjies en die tong
Die aartappeltjies en die klok
Is al wat nog oor is van die bok

En dis Daniel Carter wat die bal mooi laat hang dit beland in die hande van Solomon Mhlangu
Solomon Mhlangu lyk effe bang hy’s nuut in die span hy het Hans Strydom vervang
Hy gee uit na Steve Biko wat die bal laat aanslaan hy’s gebôre in Gauteng in Voortrekkerlaan
En Eskia Mphahlele gooi die bal in die skrum hy’s die plaasvervanger van DF Malan

My donner my donner my GPS
My donner my donner my GPS
Ek stuur hom na Joburg en vat my Wes
Ek tik in Hans Strydom ek sê vir hom go
Maar waar gaan hy nou ?
Nou waar gaan hy nou?
Hy vat my deur Somerset-Wes na Grabouw

Die hart die poephol en die long
Die pens die pootjies en die tong
Die aartappeltjies en die klok
Is al wat nog oor is van die bok

Dis 15-12 vir die All Blacks SA daar is vyf minute oor teen die All Blacks van daar
Op die big screen verskyn daar ‘n heel ander scene en die All Blacks van daar staan verstom as hul sien
Dis die game tussen Pirates en Chiefs wat begin en dis die All Blacks SA wat die stem begin sing
En die ref onderhandel met die All Blacks van daar hulle kom ooreen ons maak volgende week klaar

Die hart die poephol en die long
Die pens die pootjies en die tong
Die aartappeljies en die klok
Is al wat nog oor is van die bok
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de All Blacks Teen Die All Blacks

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole à droite de l'ampoule
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid