song lyrics / Robbie Wessels / Die Man In die Parkie lyrics  | FRen Français

Die Man In die Parkie lyrics

Performer Robbie Wessels

Die Man In die Parkie song lyrics by Robbie Wessels official

Die Man In die Parkie is a song in Afrikaans

Op die highway in ‘n vreemde land
Brand ‘n gevoel in my hart
Wat my laat wonder hoe leef ek
Waarna streef ek ?
Al’s ‘n gejaag na die wind

Jesus as U die man in die park kom haal
Jesus as U eendag op hom neerdaal
Gesêls met hom oor my
Vra hom uit oor daai dag toe hy vir niemand daar wag op die bank
Ek kon die vrede in sy oë nie miskyk

Hy leef van liefde en water dalk ‘n toebroodtjie later
Leer my die pad na geluk
Ek is nog nie verlore ek is ene ore
Iets in jou oë maak my bang

Jy’s die man in die parkie
Jy’t niks kom bemark nie
Gestuur om my oë te laat sien

Nooit jou hart sal vergeet nie
Nooit weer iemand om leed nie
Wat jy saai sal jy maai

Jy’s die man in die parkie
Jy’t niks kom bemark nie
Gestuur om my oë te laat sien

Nooit jou hart sal vergeet nie
Nooit weer iemand om leed nie
Wat jy saai sal jy maai

As jou saaier somtyds mis saai
En jou paaie somtyds krom draai
Begin jou laste aflaai
En jou oë se krane toedraai

Die man in die parkie
Het niks kom bemark nie
Hy’t net ‘n Bybel in sy bedlaai

Hy leef van liefde en water dalk ‘n toebroodtjie later
Leer my die pad na geluk
Ek is nog nie verlore ek is ene ore
Iets in jou oë maak my bang

Jy’s die man in die parkie
Jy’t niks kom bemark nie
Gestuur om my oë te laat sien

Nooit jou hart sal vergeet nie
Nooit weer iemand om leed nie
Wat jy saai sal jy maai
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Man In die Parkie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid