song lyrics / Robbie Wessels / Die Teenwoordigheid Van Drie lyrics  | FRen Français

Die Teenwoordigheid Van Drie lyrics

Performer Robbie Wessels

Die Teenwoordigheid Van Drie song lyrics by Robbie Wessels official

Die Teenwoordigheid Van Drie is a song in Afrikaans

As ek nie meer kan sing nie
As ek nie meer kan dans
As ek nie meer kan gee nie
Staan ek nie meer ‘n kans

Om te gaan waar ek wil gaan nie
Te wees waar ek wil wees nie
Staan ek nie meer op nie
Om te sê waarin ek glo nie

Moet ek weet die tyd is hier
Om die verganklike te ruil
Vir die onverganklike

Kom tel my op
En sit my neer
Langs ‘n engelekoor net vir my bedoel

Kom tel my op
En sit my neer
Langs ‘n hemelse tafel en ‘n stoel

Speel die vioole die kitare tamboeryne saam ‘n reuse engelekoor
Bedien die voorgereg die hoofgereg die nagereg die beste wyn bly oor

Sing die mooiste mooiste woorde saam die akkorde van ‘n reuse simfonie
Geniet ‘n feesmaal saam ‘n menigde van engele in die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie

As die storms om jou woed
En die oorloë begin
As die aarde begin sug
Met jou daar binne-in

As jou pilare begin val
Waaraan jy jare lank aan klou
As al jou planne faal waaroor jy so lank duimvashou

Moet jy weet die tyd is hier
Om die tydlike te groet
En jou Skepper te ontmoet

Speel die vioole die kitare tamboeryne saam ‘n reuse engelekoor
Bedien die voorgereg die hoofgereg die nagereg die beste wyn bly oor

Sing die mooiste mooiste woorde saam die akkorde van ‘n reuse simfonie
Geniet ‘n feesmaal saam ‘n menigde van engele in die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ROBBIE WESSELS

Comments for Die Teenwoordigheid Van Drie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid