paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Die Teenwoordigheid Van Drie lyrics  | ENin English

Paroles de Die Teenwoordigheid Van Drie

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Die Teenwoordigheid Van Drie par Robbie Wessels lyrics officiel

Die Teenwoordigheid Van Drie est une chanson en Afrikaans

As ek nie meer kan sing nie
As ek nie meer kan dans
As ek nie meer kan gee nie
Staan ek nie meer ‘n kans

Om te gaan waar ek wil gaan nie
Te wees waar ek wil wees nie
Staan ek nie meer op nie
Om te sê waarin ek glo nie

Moet ek weet die tyd is hier
Om die verganklike te ruil
Vir die onverganklike

Kom tel my op
En sit my neer
Langs ‘n engelekoor net vir my bedoel

Kom tel my op
En sit my neer
Langs ‘n hemelse tafel en ‘n stoel

Speel die vioole die kitare tamboeryne saam ‘n reuse engelekoor
Bedien die voorgereg die hoofgereg die nagereg die beste wyn bly oor

Sing die mooiste mooiste woorde saam die akkorde van ‘n reuse simfonie
Geniet ‘n feesmaal saam ‘n menigde van engele in die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie

As die storms om jou woed
En die oorloë begin
As die aarde begin sug
Met jou daar binne-in

As jou pilare begin val
Waaraan jy jare lank aan klou
As al jou planne faal waaroor jy so lank duimvashou

Moet jy weet die tyd is hier
Om die tydlike te groet
En jou Skepper te ontmoet

Speel die vioole die kitare tamboeryne saam ‘n reuse engelekoor
Bedien die voorgereg die hoofgereg die nagereg die beste wyn bly oor

Sing die mooiste mooiste woorde saam die akkorde van ‘n reuse simfonie
Geniet ‘n feesmaal saam ‘n menigde van engele in die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie

Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Halleluja Halleluja
Halleluja die teenwoordigheid van Drie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: ROBBIE WESSELS

Commentaires sur les paroles de Die Teenwoordigheid Van Drie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du nuage
2| symbole en haut de la cible
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid