song lyrics / Robbie Wessels / As Die Liefde Voor Jou Staan lyrics  | FRen Français

As Die Liefde Voor Jou Staan lyrics

Performer Robbie Wessels

As Die Liefde Voor Jou Staan song lyrics by Robbie Wessels official

As Die Liefde Voor Jou Staan is a song in Afrikaans

Soms kan ek niks hoor deur die lawaai en wind van voor nie
Ek sit angsbevange op my bed se rand
Hierdie winde waai die stof van gister op in my gemoedsregister
Ek trotseer die raaisels van my hart

Sê my waarom kyk jy terug ?
Sê my waarop maak jy staat
Op ou herinnerings as die liefde met jou praat?

Sê my hoekom nie probeer?
Sê my hoekom nie laat gaan
Al die vrees van die verlede?
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

Gee ek die leisels dan weer oor en dan bedaar die wind van voor
O ek verstaan die ding van liefde maar so min
Daar is niks wat ek kan doen om die verlede te versoen
Vandag is ‘n nuut weer begin

Sê my waarom kyk jy terug ?
Sê my waarop maak jy staat
Op ou herinnerings as die liefde met jou praat?

Sê my hoekom nie probeer?
Sê my hoekom nie laat gaan
Al die vrees van die verlede?
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

Sal jou hart jou kompas wees?
En jou helper jou maat?
Sal jou voete op vaste grond wees
As die liefde met jou praat?

En as jy struikel in jou gedagtes
As jy gly uit jou baan
Sal ‘n stem jou weer terugroep
Na waar die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Liefde Voor Jou Staan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid