paroles de chanson / Robbie Wessels parole / As Die Liefde Voor Jou Staan lyrics  | ENin English

Paroles de As Die Liefde Voor Jou Staan

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson As Die Liefde Voor Jou Staan par Robbie Wessels lyrics officiel

As Die Liefde Voor Jou Staan est une chanson en Afrikaans

Soms kan ek niks hoor deur die lawaai en wind van voor nie
Ek sit angsbevange op my bed se rand
Hierdie winde waai die stof van gister op in my gemoedsregister
Ek trotseer die raaisels van my hart

Sê my waarom kyk jy terug ?
Sê my waarop maak jy staat
Op ou herinnerings as die liefde met jou praat?

Sê my hoekom nie probeer?
Sê my hoekom nie laat gaan
Al die vrees van die verlede?
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

Gee ek die leisels dan weer oor en dan bedaar die wind van voor
O ek verstaan die ding van liefde maar so min
Daar is niks wat ek kan doen om die verlede te versoen
Vandag is ‘n nuut weer begin

Sê my waarom kyk jy terug ?
Sê my waarop maak jy staat
Op ou herinnerings as die liefde met jou praat?

Sê my hoekom nie probeer?
Sê my hoekom nie laat gaan
Al die vrees van die verlede?
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

Sal jou hart jou kompas wees?
En jou helper jou maat?
Sal jou voete op vaste grond wees
As die liefde met jou praat?

En as jy struikel in jou gedagtes
As jy gly uit jou baan
Sal ‘n stem jou weer terugroep
Na waar die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan

As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
As die liefde voor jou staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Die Liefde Voor Jou Staan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'ampoule
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid