song lyrics / Piet Smit / Woorde En Dade lyrics  | FRen Français

Woorde En Dade lyrics

Performer Piet Smit

Woorde En Dade song lyrics by Piet Smit official

Woorde En Dade is a song in Afrikaans

Jy sê jy behoort ook nou aan Jesus
Jy het jou hart vir Hom gegee
Jy sê die nuwe keuse in jou lewe
Is om 'n troue band met Hom te smee

Maar besef jy dat hierdie goeie keuse
Is eintlik net die helfte van die saak?
Want as jy vir Jesus regtig lief het
Sal jy dit in jou dade sigbaar maak

Dan sal jy besef dis deur genade
Dat jy gered is vir Sy troon
Jy sal weet sonder Hom is jy verlore
Maar volgens jou werk word jy beloon

Sy liefte gee jou die begeerte
Om ook liefde aan ander te bewys
En dit is juis jou kosbaarste geleentheid
Om die Here te loof en om te prys

Kom laat ons dan nou staat maak
Op die krag van die Heilige Gees
Dat ons nie net deur woorde maar ook dade
Waarlik God se kinders sal kan wees

Kom ons vra Hom dat ons deur Sy liefde
Al meer en meer soos Hy sal raak
Dat ons nie net deur woorde maar ook dade
Die Here se Naam al groter maak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Woorde En Dade lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid