song lyrics / Piet Smit / Wie Is Die Een? lyrics  | FRen Français

Wie Is Die Een? lyrics

Performer Piet Smit

Wie Is Die Een? song lyrics by Piet Smit official

Wie Is Die Een? is a song in Afrikaans

Wie is die een met die oë wat gloei soos kole, die
Een in bevel van die Hemel se leer, Hy is 'n
Magtige kryger, Sy wapen is liefde, Sy
Tong soos 'n swaard, Hy is Jesus die Heer

Hy is ons Koning en Here
Ons Prins van vrede, wat
Aan die kruishout met bloed betaal

Nou kan ons lewe in liefde, Hy
Kom op die wolke
Op die dag van die Here kom Hy ons haal

Laat alles met asem Sy Glorie besing
Dat elkeen wat glo voor Hom buig
Die aarde, die hemel, die skepping vereer Hom
En ons wil ook nou oor Hom juig

Hy is die Een met die oë wat gloei soos kole, die
Een in bevel van die Hemel leer, Hy is 'n
Magtige kryger, Sy wapen is liefde, Sy
Tong soos 'n swaard, Hy is Jesus die Heer

Hy is ons Koning en Here
Ons Prins van vrede, wat
Aan die kruishout met bloed betaal

Nou kan ons lewe in liefde, Hy
Kom op die wolke, op die
Dag van die Here kom Hy ons haal
Wees verseker Hy kom, kom ons haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wie Is Die Een? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid