song lyrics / Piet Smit / Was Ek Maar 'n Digter lyrics  | FRen Français

Was Ek Maar 'n Digter lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Was Ek Maar 'n Digter song lyrics by Piet Smit official

Was Ek Maar 'n Digter is a song in Afrikaans

Was ek maar 'n digter, sou ek dalk kon beskryf
Wat Jy vir my doen
En hoe ek oor U voel

In gewone taal kan ek nooit
Die regte woorde kry
Maar die gees tree met versigting in vir my

Ek sal U liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai
Tot die gras aan die hemel ruimgroei sal ek U liefhê

Totdat Christus weer op die wolke kom
Tot sy vreede die gewone mens verstom
Tot Hy oordeel vir regverdigheid ens ons elkeen ons loon kry
Tot in ewigheid sal U alleen God bly

Dis Hy wat die dood oorwin het ook vir my
Wat in glorie weer aan die wêreld sal verskyn
Met rykhalsende verlange
Selfs die skepping smag daarna
Hy's die ewige lig waarvoor ons almal vra

Ek is net 'n mens en U sorg vir my
U weet voor ek vra wat dit is wat ek wil kry
Hy's die Alpha en Omega
Alle krag en eer aan Hom
Laat U wil geskep laat U Koningkryk kom

Hy's die Alpha en Omega
Alle krag en eer aan Hom
Laat U wil geskep laat U Koningkryk kom
Laat U wil geskep laat U Koningkryk kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Was Ek Maar 'n Digter lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid