song lyrics / Piet Smit / Verbly Jou lyrics  | FRen Français

Verbly Jou lyrics

Performer Piet Smit

Verbly Jou song lyrics by Piet Smit official

Verbly Jou is a song in Afrikaans

Verbly jou, verbly jou
Vind jou vreugde in Jesus
Ek herhaal, verbly jou
Vir altyd in Hom

Kom verbly jou, verbly jou
Sing 'n lied voor die mense
Ek herhaal, verbly jou
Die Woord het naby gekom

En die vrede van die Here
Wat ons glad nie verstaan nie
Sal ons almal in Jesus
Behoue laat lei

Kom bedink dit wat goed is
Sing 'n lieflike loflied
En die God van ons vrede
Bly by jou en by my

Kom verbly jou, verbly jou
Wees tog oor niks besorgd nie
Ek herhaal, verbly jou
Laat Sy Gees in jou woon

Kom verbly jou, verbly jou
Sing 'n loflied vir Jesus
Ek herhaal, verbly jou
Wys ons blydskap en kroon

En die vrede van die Here
Wat ons glad nie verstaan nie
Sal ons almal in Jesus
Behoue laat lei

Kom bedink dit wat goed is
Sing 'n lieflike loflied
En die God van ons vrede
Bly by jou en by my

En die vrede van die Here
Wat ons glad nie verstaan nie
Sal ons almal in Jesus
Behoue laat lei

Kom bedink dit wat goed is
Sing 'n lieflike loflied
En die God van ons vrede
Bly by jou en by my
Bly by jou en by my
Bly by jou en by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verbly Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid