song lyrics / Piet Smit / Vader, Seun, Heil'ge Gees lyrics  | FRen Français

Vader, Seun, Heil'ge Gees lyrics

Performers Piet SmitLisbé Visser

Vader, Seun, Heil'ge Gees song lyrics by Piet Smit official

Vader, Seun, Heil'ge Gees is a song in Afrikaans

Vader, Seun, Heil'ge Gees
Hoe sal ons U heerlikheid?
Kan verwoord, U lof besing
Met 'n aardse stem

Eer die Vader, eer die Seun
Eer die Gees as God en Heer
Eer ons God as Majesteit
Loof Hom tot in ewigheid

Woord uit woord, Lig uit lig
Kom as mens op aarde
Bo begrip bo ons verstand
Is U grootheid, Heer

Eer die Vader, eer die Seun
Eer die Gees as God en Heer
Eer ons God as Majesteit
Loof Hom tot in ewigheid

Eer die Vader, eer die Seun
Eer die Gees as God en Heer
Eer ons God as Majesteit
Loof Hom tot in ewigheid

Eer die Vader, eer die Seun
Eer die Gees as God en Heer
Eer ons God as Majesteit
Loof Hom tot in ewigheid
Loof Hom tot in ewigheid
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vader, Seun, Heil'ge Gees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid