song lyrics / Piet Smit / Twyfel lyrics  | FRen Français

Twyfel lyrics

Performer Piet Smit

Twyfel song lyrics by Piet Smit official

Twyfel is a song in Afrikaans

My vriend ek weet hoe jy somtyds nog twyfel
Ek het voor jou dieselfde pad geloop
God was lank vir my ook net 'n raaisel
Maar wees bly want in jou twyfel lê die hoop

Al jou vrae, jou onsekerheid en twyfel
Is die teken dat die Gees in jou werk
Hy wil in kom, Hy will deur jou praat met ander
En deur jou eie woorde jou versterk

My vriend ek ken jou vrae, ek ken jou twyfel
Daarom steun ek jou met die liefde van ons Heer
En 'n antwoord op my daaglikse gebede
Daal die vrede en die seën, die genade van die Vader op jou neer

Besluit net om te glo in Sy belofte
Vertrou op Hom in als deur jou gebed
Want die wete dat God jou rerig lief het
Is die kosbaarste besitting wat jy het

My antwoord was die voorbeeld van Sy lewe
Want Jesus neem die lyding deur te dien
En ek glo vir jou as God se grootste begeerte
Dat die hele wêreld Hom in jou sal sien

Soek jou antwoord in die voorbeeld van Sy lewe
Want Jesus neem die lyding deur te dien
En vir jou en my is God se harts' begeerte
Dat die hele wêreld Hom in ons sal sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Twyfel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid