song lyrics / Piet Smit / Swerwers lyrics  | FRen Français

Swerwers lyrics

Performer Piet Smit

Swerwers song lyrics by Piet Smit official

Swerwers is a song in Afrikaans

Jy wat jou op die wysheid roem
Wie sou jy die swerwer noem?
Die een wat sonder afskeid ry?
Of sy wat eensaam agter bly?
Of wie?

Wie sou die ware swerwer wees?
Die een wat reis, die een wat lees?
Die enkeling op sy slentergang?
Of elkeen wat na iets verlang?
Of wie?

Wie sou die ware swerwer wees?
Die een te voet, die een in gees?
Die een wat deur die ver land stryk?
Of hy wat deur die rookmis kyk?
Of wie?

Jy wat jou op die wysheid roem
Wie sou jy die swerwer noem?
Die een met tas en reisbiljet?
Of elkeen wat nog drome het?
Of wie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Swerwers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid