song lyrics / Piet Smit / So Is U Liefde Vir My lyrics  | FRen Français

So Is U Liefde Vir My lyrics

Performer Piet Smit

So Is U Liefde Vir My song lyrics by Piet Smit official

So Is U Liefde Vir My is a song in Afrikaans

Dieper as die oseane
Weier as die horison
Hoër as pieke van berge
Warmer nog as die son

Kosbaarder as diamante
Yweriger as ‘n by
Wyser as al die geleerdes
So is U liefde vir my

Helderder as die sterre
Soet soos die lag van ‘n kind
Veel sterker nog as orkane
Mooier as ‘n skat wat mens vind

Lankmoediger nog as jou ouers
Betroubaarder as die gety
Grooter as groot wêreld stede
So is U liefde vir my

Die lewe as prys aan die kruishout
Gee U in liefde vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for So Is U Liefde Vir My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the right of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid