song lyrics / Piet Smit / Skimme lyrics  | FRen Français

Skimme lyrics

Performer Piet Smit

Skimme song lyrics by Piet Smit official

Skimme is a song in Afrikaans

Daar is skimme, op donker balkonne
Met lëe, oop koffers wat wag
Daar is skimme, op skemer perronne
Wat wag op ‘n trein na die dag

Weerlose, weerlose mense
Op reis van perron na perron
In ‘n middernagland sonder grense of tyd
En ‘n ewigheid ver van die son, van die son
En ‘n ewigheid ver van die son

Daar is skimme, gewikkel in jasse
Verskans teen die winde van ys
Daar is skimme, met kiste soos tasse
Vol drome gepak vir die reis

Weerlose, weerlose mense
Op reis van perron na perron
In ‘n middernagland sonder grense of tyd
En ‘n ewigheid ver van die son, van die son
En ‘n ewigheid ver van die son

Weerlose, weerlose mense
Op reis van perron na perron
In ‘n middernagland sonder grense of tyd
En ‘n ewigheid ver van die son, van die son
En ‘n ewigheid ver
Van die son
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skimme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid