song lyrics / Piet Smit / Skapie skapie het jy baie wol lyrics  | FRen Français

Skapie skapie het jy baie wol lyrics

Performer Piet Smit

Skapie skapie het jy baie wol song lyrics by Piet Smit official

Skapie skapie het jy baie wol is a song in Afrikaans

Skapie skapie het jy baie wol?
Ja meneer ja meneer drie sakke vol
Een vir die boer en eer vir sy vrou
En een vir die seuntjie wat so bibber van die koud

Skapie skapie het jy baie wol?
Ja meneer ja meneer drie sakke vol
Vra vir die boer om sy vrou te kry om vir die seuntjie wat so koud kry
'nTruitjie te brei

Skapie skapie het jy baie wol?
Ja meneer ja meneer drie sakke vol
Die seuntjie het gelag toe hy sy truitjie kry
Want dit was lekker warm hy was baie bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skapie skapie het jy baie wol lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid